Events

February 2012
S M T W T F S
29 30 31 1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29 1 2 3

 

“Island of the Month winner January 2012”

The local Chamber of Commerce would like to thank each business and individual for cleaning and maintaining an island in town (Sasolburg / Vaalpark) or the pavement in front of their business. We have decided to give these businesses or individuals some recognition by awarding an “Island of the Month” award. The recipient of the award for January 2012 is Huizemark Properties for their continuous maintenance of their adopted space. The island will be indicated by a board sponsored by ADT and will remain on the winning island for the duration of the month.

 

We would like to encourage the public to visit the Chamber of Commerce website, www.sasolburg.net and cast their votes for the “Island of the Month” of their choice. Businesses and individuals who have adopted and island should insure that their names are listed on the Chamber of Commerce website to receive votes. 

On the photo left to right -  Andrè de Wet  (ADT); Lize Grobbelaar (Huizemark Properties); Jacques Stoltz (Chamber of Commerce)
Huizemark island award

 

 

“Eiland van die Maand"

 

Die plaaslike sakekamer wil graag elke besigheid of individi bedank wat ‘n eiland in die dorp aangeneem het of wat bereid was om die sypaadjie voor hul erwe op een of ander manier instand te hou of skoonmaak. Ons het dit ook goed gedink om van nou af elke maand ‘n “Eiland van die Maand” aan te wys. Seibod Gas & Welding Supplies is dan die ontvanger van die November maand se toekenning vir hul getroue instandhouding van die verkeerssirkel by die SASOL fabriek. Die eiland word aangedui deur ‘n bord wat deur ADT geborg word en sal op die spesifieke eiland bly totdat die volgende wenner aangekondig word.

 

Die publiek word aangemoedig om te stem vir hul keuse vir die “Eiland van die Maand” toekenning deur die Sakekamer se webtuiste te besoek by www.sasolburg.net.
Besighede en persone wat eilande aangeneem het word versoek om te verseker dat hul eilande gelys is op die Sakekamer se webtuiste.

 

(Foto –vlnr – Jacques Stoltz (Sakekamer); Mike Doubi (Seibod Gas) en Andrè de Wet (ADT)

 

Copyright © 2011 Sasolburg.net

Designed and Hosted CBEcc

 

Newsletter

Name:
Email: